Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Roep van die Blou Visarend

Rita Kruger
pubblicato da Rita Kruger

Prezzo online:
0,00

'n Aksievolle donker fantasie, ryk aan mitologie met godsdienstige ondertone.

Mianda se lewe het vir altyd verander toe sy ses was. Sy is in 524 in Kongo gebore en was gewoond aan gevaar - wilde diere, dodelike insekte, brand gevaar, winter hongersnood, hekse en bose geeste.

Niks in vergelyking met die aand toe haar ma 'n leeu doodgemaak het wat hulle aangeval het terwyl hulle geslaap het nie. Die volgende oggend, toe Mianda wakker word, het sy een blou oog.

Blou soos die lug. Blou soos die blou visvanger. Blou soos die gode.

Haar ouma het gesĂȘ dit is omdat die gode haar aangeraak het. Maar almal het gedink dit is omdat sy vervloek is. Soms het sy met hulle saamgestem, omdat die gode geweier het om haar te antwoord. En moeilikheid het haar soos 'n skaduwee agtervolg.

Kan Mianda die verraad en komplotte teen haar gesin oorleef? Of die poging van die vyand om die vervulling van die profesie wat sy nie eens geweet het nie, te voorkom?

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Narrativa di Avventura , Romanzi e Letterature » Avventura » Fiabe, miti e leggende

Editore Rita Kruger

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 06/05/2021

Lingua Africano

EAN-13 9781990987748

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Roep van die Blou Visarend"

Roep van die Blou Visarend
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima