Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Saartjie se kliek (#11)

Bettie Naudé
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
6,04

Saartjie gaan deur 'n moeilike tydjie haar ma besluit sy kry vir die volgende vier weke nie sakgeld nie as straf vir die kruidenierware wat sy verwoes het, sy moet haar boetie Apie teen die ouer seuns beskerm en dan betrap die skoolhoof haar boonop wanneer sy sang bank om haar uitskryfwerk klaar te doen. Ons heldin lees 'n verhaal oor 'n groep meisies in Engeland wat 'n kliek gevorm het en besluit summier die Drie Muskiete moet 'n nuwe naam en doelstellings kry. Hulle gaan van nou af as Lynnekom se Lelies bekend staan en 'n geheime oorlog teen Galpil en sy trawante loods. Hierdie veldtog lei tot rampspoedige en lagwekkende! gevolge vir albei partye. Hierna besluit die rabbedoe met die helderblou oë en pikswart hare sy moet opmaak vir al haar kattewaad deur 'n goeie daad te doen en sonskyn in iemand se lewe te bring. Dit is egter makliker gesê as gedaan en gaan dalk 'n baie groot opoffering van Saartjie verg.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154499

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Saartjie se kliek (#11)"

Saartjie se kliek (#11)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima