Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Saartjie se kêrel (#12)

Bettie Naudé
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
6,04

Saartjie lees 'n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik terwyl sy haar lyf hipnotiseur hou. Sy besef egter vinnig sy beskik nie oor hierdie spesiale talent nie... Maar dan kry ons heldin 'n slim plan. Sê nou hulle reël 'n hipnose-vertoning en haar vriendinne gee voor sy maak hulle aan die slaap en laat hulle allerhande manewales uithaal? Die Drie Muskiete kan mos baie geld só maak! Soos met alles verloop dinge natuurlik nie heeltemal soos beplan nie. Saartjie moet haar boetie en sy maat gelukkig hou, asook vir Muggie en 'n skeptiese gehoor en boonop nog vir Galpil wat nie kan wag om te bewys sy is besig om almal 'n streep te trek nie. Gelukkig kry Lynnekom se rabbedoe dan 'n briljante ingewing. Sy fluister iets in Galpil se oor wat sy hart wild laat klop...

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154482

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Saartjie se kêrel (#12)"

Saartjie se kêrel (#12)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima