Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Saartjie se piekniek (#14)

Bettie Naudé
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
6,04

Apie "leen" 'n rugbybal by die skool en dit beland per ongeluk in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie se boetie smeek haar om die bal vir hom in die hande te kry, anders gaan hy in groot moeilikheid by die skool wees. Die Drie Muskiete beland egter in die proses in nóg groter moeilikheid by die befoeterde oom. Maar op die ou end is daar darem ook 'n geluk by die ongeluk en die rabbedoe en haar vriendinne kom ongedeerd van hierdie avontuur af. Hulle het egter nou 'n ander probleem. Hulle moet geld bymekaar maak om skadevergoeding te betaal. Gelukkig kry ons heldin weer een van haar briljante ingewings en kom met 'n slim plan vorendag hulle moet 'n piekniek reël en Lynnekom se kinders laat betaal om dit by te woon. Daar is soos gewoonlik heelwat struikelblokke om te oorkom onder andere Galpil en sy vriende wat weier om te betaal en dreig om hul eie piekniek reg langsaan Saartjie s'n te hou!

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154536

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Saartjie se piekniek (#14)"

Saartjie se piekniek (#14)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima