Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Saartjie se prys (#15)

Bettie Naudé
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
6,04

Saartjie lees in 'n tydskrif van kinders in Amerika wat 'n vriendelikheidsveldtog geloods en almal om hulle se lewens verander het. Sy besluit die Drie Muskiete moet hierdie goeie voorbeeld volg, maar Anna en Lina is nie so gretig om saam te speel nie. Wanneer Lynnekom se rabbedoe hulle uiteindelik ompraat om saam met haar die toonbeeld van vriendelikheid en goeie maniere te wees vermoed almal onraad, veral die seuns. Is Saartjie-hulle weer besig met een of ander skelmstreek? Saartjie se ouers kry 'n uitnodiging na 'n tuinparty by die staatspresident se woning. Haar ma maak vir haar 'n pragtige rok en haar pa gee vir haar geld om 'n spesiale handsak te koop. Saartjie loop die stad plat op soek na die handsak van haar drome, maar kry nêrens waarna sy soek nie totdat 'n liefdadigheidsorganisasie 'n kompetisie by die skool uitskryf om geld vir kreupel kinders in te samel. Die prys vir die meisie wat die meeste geld bymekaar maak, is presies die handsak wat ons heldin so begeer en sy laat nie op haar wag nie. Saartjie begin kollekteer dat dit klap en reël boonop 'n fees wat skrik vir niks nie!

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154543

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Saartjie se prys (#15)"

Saartjie se prys (#15)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima