Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Saartjie se skatte (#10)

Bettie Naudé
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
6,04

Spoke en skatte hierdie onweerstaanbare dinge sorg dat Saartjie weer eens Lynnekom se heldin word! Sy en Galpil gaan 'n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie. Saartjie is in werklikheid net so bang soos die seun, maar danksy 'n briljante set tree sy as oorwinnaar uit die stryd. Galpil storm voor al hul maats se oë by die spookhuis uit asof daar 'n hele string kermende geeste op sy hakke is! Maar Saartjie leer in hierdie boek ook die hartseer kant van die lewe ken, en sy ontdek dat dit soms lekkerder is om te gee as om te ontvang. Gelukkig werk alles uiteindelik goed uit wanneer sy 'n baie groot verrassing kry.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154550

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Saartjie se skatte (#10)"

Saartjie se skatte (#10)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima