Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...

Die lyk van 'n liggaamsbouer word in Samson's Gym ontdek vasgebind met toue aan een van die apparate. Die gespierde man is met 'n mes in die hart gesteek, en sy lang hare afgeskeer. Iemand wou beslis 'n boodskap stuur. Nou moet Hinkel en Janke daardie boodskap probeer ontsyfer en die moordenaar opspoor. Maar hoe verder die ondersoek vorder, hoe sekerder word dit dat dinge nie is soos dit met die eerste oogopslag gelyk het nie. Daar is iets vreemds aan die hele saak. Iets is nie reg nie. Dit voel soos 'n toertjie, soos oëverblindery. Die vraag is net: Wat is dit wat hulle miskyk?

Preorder NOU al 10 titels in die reeks en maak seker jy mis niks! NB: Jy betaal eers soos die boeke vrygestel word!

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 05/02/2021

Lingua Africano

EAN-13 1230004412656

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Simson se hare"

Simson se hare
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima