Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Prezzo online:
0,00

Bangmaakstories...

...deur François Bloemhof, Jaco Jacobs en vele meer.

Skadustemme, saamgestel deur Lelani Fourie, is Crystal Lake Publishing/Uitgewers se eerste Afrikaanse projek. Ons 'n Suid-Afrikaanse uitgewer wat hoofsaaklik Engelse boeke wêreldwyd verkoop, en ons het gedink dis tyd om ook aan die internasionale Afrikaanse mark iets in Afrikaans aan te bied. Of jy steeds in SA is of dalk oorsee, daar's niks lekkerder as 'n paar bangmaakstories reg uit die hart van Suid-Afrika af nie.

Inhoud:

  • Voorwoord deur Lelani Fourie
  • "Bewyse" François Bloemhof
  • "Hond" Douwlina du Plessis
  • "Woud" Fred Charly
  • "Puin. Bloed. Vliegtuie wat in Vlamme Neerstort" Jaco Jacobs
  • "Informant van die Ander Kant" Evert Louw
  • "Balke toe" Karen van Vuuren
  • "Kira" Martin Steyn
  • "Die Man met die Cowboyhoed" Bennie Olivier
  • "Die Ding op die Dak" Hanté du Toit

Met jou ondersteuning weet ons dat daar nog vele Afrikaanse boeke onder die Crystal Lake vaandel sal uitkom. Moenie ons Engelse boeke misloop nie. Ons gaan binnekort selfs in Italiaans publiseer.

Met trots aangebied deur Crystal Lake Uitgewers Stories uit die donkerste dieptes

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Horror e gotica » Racconti e antologie letterarie , Fantasy Horror e Gothic » horror e Dark Romance

Editore Crystal Lake Publishing

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 21/04/2017

Lingua Africano

EAN-13 9781386258766

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Skadustemme"

Skadustemme
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima