Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Skarlakenkoors

Karin Eloff - Peter van Noord
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
13,61
14,31
-5 %
14,31

Die woordeboek sê die erotiek gaan oor al die verskynsels en gevoelens van "sinlike" liefde, en oor die kuns "om lief te hê".Die erotiek was nog altyd met ons en sal altyd met ons wees nie net in die slaapkamer nie, maar ook in vele mooi dinge in die wêreld om ons: 'n Rodin-beeldhouwerk, 'n Picasso-skildery, 'n Dvorák-simfonie, 'n Zefferelli-rolprent, 'n Ferrari-ontwerp of Alexander McQueen-tabberd. Maar erotiek het nie altyd met die liefde te make nie. Soms is dit sinloos, sedeloos, waansinnig en onsinnig ... Erotiek hoef nie noodwendig sag, pienk en romanties te wees nie. In Afrikaans het ons al bundels gehad wat dié onderwerp ondersoek dink maar aan Lyfspel/Body Play (1994), Rachelle Greeff se versameling erotiese verhale deur vroue; Johann de Lange en Antjie Krog se bundel Die dye trek die dye aan (1998), en meer onlangs was daar Maanvrug en Slavin deur Annelise. Tafelberg se erotiese bundel, Bloots, het op die rak verskyn net mooi toe Fifty Shades of Grey die wêreld stormenderhand verower het. Perfekte tydsberekening, nè. Nou vra Tafelberg opnuut 'n magdom mense om hulle erotiese verhaal vir ons te vertel, want in Afrikaans het ons nog lank nie die erotiek uitgesê nie: Daar's ou hande en nuwe stemme; digters, joernaliste, skrywers, sangers, sakemense, sosiale vlinders, sekskatjies, tuiniers, politici, komediante, kosmense, kerkmense, kunstenaars, kommentators, ekonome, en regisseurs. Daar's ma's en pa's, oumas en oupas, weduwees en wewenaars, ougetroudes, geskeides, alleenlopers. Van hulle is bekend, ander minder bekend. Skarlakenkoors, die wildste en wydste versameling erotiese verhale in Afrikaans, sal beslis jou bloeddruk laat styg . . .

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Letteratura erotica , Romanzi e Letterature » Erotica

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 15/10/2013

Lingua Africano

EAN-13 9780624065807

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Skarlakenkoors"

Skarlakenkoors
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima