Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Slagyster

Rudie van Rensburg
pubblicato da Queillerie

Prezzo online:
13,61
14,31
-5 %
14,31

Daar's 'n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar . . . In die woude van die Niger-delta word Ryan Deetlefs, 'n Suid-Afrikaanse werknemer van die geldgierige Star Petro, gevange gehou deur 'n rebellegroep wat reeds verantwoordelik was vir die dood van etlike oliewerkers. Haarhoff, Malan en Van Dyk Transport in Kaapstad is 'n baie suksesvolle onderneming, en eersdaags sal die drie kollegas nóg dieper rol in die geld. Hulle het 'n uiters lonende byverdienste, in samewerking met SAPD-hoëlui en die Nigeriese sluikhandel. Maar hoe gemaak met Brink van Dyk en sy Taliban-kwellinge? Carl het afgetree op sy splinternuwe olyfplaas in die Karoo. Hy's klaar met polisiemol-dwelmhandel en die skadulewe . . . totdat sy voormalige bevelvoerder daar opdaag met 'n versoek wat Carl eenvoudig nie kan weier nie een wat hom in kontak gaan bring met Afrika se mees gewetenlose skurke. En hy't self nie 'n silwerskoon verlede nie . . . Van dit alles moet inspekteur Kassie Kasselman posseël- en boeremusiekliefhebber, alleenloper-speurder met 'n ernstige waarskuwing op sy diensrekord sin maak. Iemand het sleg geknoei, maar hoe hoog op strek die kwaad? Slagyster is 'n debuut-spanningsverhaal deur 'n opwindende nuwe stem in die genre, en vir inspekteur Kasselman sal ons vorentoe weer ontmoet.

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir

Editore Queillerie

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/08/2013

Lingua Africano

EAN-13 9780795800634

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Slagyster"

Slagyster
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima