Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Soetloop

E. Kotze
pubblicato da Kwela

Prezzo online:
13,82
14,49
-5 %
14,49

Agterbaai: die vroeƫ dekades van die twintigste eeu. Waar klein Kattie onder die kombuistafel sit, Kat op die skoot, luister sy fyn na die familiestories van haar vele broers en susters oor hoe hul voormense beroof is deur bloedfamilie en die gevolglike trauma van armoede, drank en ontberings as ma en pa van mekaar vervreem is. As skoolkind word Kattie uitgeplaas na aansitterige buurfamilie, waar sy 'n handige stuurdingetjie word, beslis nie 'n gelyke nie. Hierna is sy kinderoppasser by die vername Van Aardes in die Swartland, waar sy 'n beter lewe leer ken: musiek, boeke en fyn maniere. Wanneer sy hiervandaan uitvlug na 'n onbesonne huwelik, stap Kattie egter dieselfde onvervulde pad as haar ma, waarteen sy haar lewe lank sal stry. In Soetloop keer E. Kotze terug na haar vertroude, geliefde oermilieu, die onherbergsame Weskus. Nes in Hoogty kry die leser buitengewoon meelewende insig in 'n huwelik, en in 'n brakkerige lewenspad wat nie altyd maklike keuses bied nie maar tog sy varswater-soetlope het.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Kwela

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 08/08/2016

Lingua Africano

EAN-13 9780795707742

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Soetloop"

Soetloop
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima