Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Solank Jy Staande Bly

Brand Smit
pubblicato da Brand Smit

Prezzo online:
0,00

WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?

Op Maandag 19 Desember 2005 het ek geskryf, as jy nie opstaan en verder loop nadat jy gestruikel het nie, sal jy "opeindig plat op jou gesig. Mense vriende, familie, en 'n paar vreemdelinge sal jou help tot op 'n punt. Maar na 'n ruk sal ook hulle hul eie reise voortsit. Dit is eenvoudig hoe die lewe is."

Op Donderdag 2 Junie 2011 het ek geskryf oor my eie lewensmaat: "As jy nie gelukkig is nie, sal sy jou help om die hindernis uit die weg te ruim, om jou probleem op te los. Sy sal aandring daarop selfs, as dit nodig is, ten koste van haar eie geluk. Maar as jy nie saamwerk nie, as jy nie jou deel bybring om jouself gelukkig te maak nie, dan kan jy in jou moer in vlieg."

Daar is 'n hele paar vriende, familielede, en selfs 'n paar vreemdelinge wat ek kan bedank vir bystand oor die jare, maar een feit bly staan: As jy dit wil maak deur nog 'n dag, is dit jou verantwoordelikheid om te doen wat jy moet doen om op jou voete te bly, en wanneer jy struikel, moet dit jou vaste voorneme wees om weer op jou voete te kom en die reis voort te sit.

Die notas en essays in hierdie versameling is geskryf tussen 1994 en 2017. Dit getuig van my eie beskeie pogings oor die jare om staande te bly, en die reis enduit te sien.

WIE IS DIE SKRYWER?

Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika.

Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998.

Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998.

Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999.

Dettagli down

Generi Salute Benessere Self Help » Self Help

Editore Brand Smit

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 07/06/2018

Lingua Africano

EAN-13 9780463023570

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Solank Jy Staande Bly"

Solank Jy Staande Bly
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima