Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Soleil en die sakeman

Marijke Greeff
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
4,27

Soleil het van kleins af n heldeverering vir Jason gekoester, sedert haar ma as huishoudster in sy pa se diens getree het. Sy is skaars agtien toe sy die passie in hulle verhouding ontdek. Kort daarna verdwyn Jason. Nou, twaalf jaar later, het sy haar mediese studie voltooi en Jason is terug. En Soleil kan nie eens teenoor haarself erken met hoeveel drif sy hierdie man liefhet nie. Maar n ander kant van Jason word ook nou duidelik: diA(c) van n berekende sakeman. Van haar droom om n kliniek te heropen vir minderbevoorregtes, wil hy niks weet nie. Is sy aandrang op n skynverlowing ook deel van sy sakemansvernuf?

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa , Romanzi e Letterature » Rosa

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/07/2013

Lingua Africano

EAN-13 9780799361605

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Soleil en die sakeman"

Soleil en die sakeman
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima