Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...

Wanneer 'n groep akteurs repeteer aan die nuwe murder mystery-toneelstuk in die Agrippa Arts Theatre, word Hinkel-hulle gevra om die geloofwaardigheid van die moordtoneel te kom evalueer. Hinkel is nie iemand vir drama nie, en hy draai nie doekies om oor presies wát hy dink met die toneelstuk verkeerd is nie. Dit lyk egter nie asof iemand aanstoot neem nie. Inteendeel, met die openingsaand wil dit voorkom of die akteurs Hinkel se kritiek ter harte geneem het. Alles lyk baie realisties. Selfs té realisties ... want toe die gordyne sak, vind Hinkel uit dat die moord hierdie keer nie net speel-speel was nie.

Preorder NOU al 10 titels in die reeks en maak seker jy mis niks! NB: Jy betaal eers soos die boeke vrygestel word!

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 22/01/2021

Lingua Africano

EAN-13 1230004412632

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Speel-speel moord"

Speel-speel moord
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima