Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Spoor

Deon Meyer
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
14,65
15,43
-5 %
15,43

Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: "Waar is dit?"Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal.Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop:'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n "goeie man" wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het.'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwêreld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar.'n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterfront. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.Vermaak uit die boonste rakke deur Suid-Afrika se spanningsverhaalkoning, veelbekroonde skrywer Deon Meyer.

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 10/05/2012

Lingua Africano

EAN-13 9780798157469

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Spoor"

Spoor
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima