Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Springbok-rugbyvasvra

Pierre Francois Massyn
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
6,33
7,03
-10 %
7,03

Watter Springbok-toetswedstryd het die minste toeskouers nóg gelok? Wie was in 1981 die nie-amptelike armdruk-kampioen in die Springbokspan op die toer in Nieu-Seeland? Watter Springbok-slot het 'n glasoog gehad? Welkom by die top rugby-vasvraboek vir ware rugbyliefhebbers! Springbok-rugbyvasvra put uit die rugby-kennisskat in 'n hoogs vermaaklike manier: dit bevat 1001 vrae en antwoorde. Rugby-fanatici kan nou die mees verregaande staaltjies geniet, sowel as die koue, harde feite en statistieke oor dié sportsoort waaroor almal gaande is.Dié deeglik nagevorsde boek dek die volle spektrum van ons rugby geskiedenis, van die eerste toetswedstryd in 1891 tot vandag toe. Die boek het twee afdelings: toets jou kennis deur die vraag in die eerste afdeling te lees, en gaan dan jou antwoord na in die tweede afdeling. Rugbybewonderaars sal ongetwyfeld meer as genoeg uitdagings tussen die menige vrae wat hier byeengebring is, vind. En, as spesiale bonus, sluit die skrywer ook sy droomspan in die beste spelers van alle tye in een superspan. Prettig, informatief en feitelik 'n móét-lees vir almal wat rugbymal is.

Dettagli down

Generi Sport » Altri sport

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/11/2015

Lingua Africano

EAN-13 9781770229938

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Springbok-rugbyvasvra"

Springbok-rugbyvasvra
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima