Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Sprokie vir 'n plaaskind

Rene van Zyl
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
4,23

Genevieve van Vuuren, oftewel Jenny, se sprokieshuwelik word onverwags deur haar verloofde afgestel. Kwaad, hartseer en teleurgesteld besluit sy impulsief om saam met haar suster en swaer met A kampeerwa deur Italie te gaan reis. Alles verloop goed, totdat die losbol wereldreisiger, Reinhard Prinz, hulle op die laaste nippertjie vergesel. Al wat Genevieve met Reinhard in gemeen het, is die feit dat hulle albei as kinders deur A ouer verlaat is. Nie een van hulle vertrou die teenoorgestelde geslag nie en is ook nie van plan om van mening te verander nie. Al probleem is die aantrekkingskrag wat vinnig duidelik raak. Genevieve en Reinard is nie blind vir hul gevoelens nie, maar ook nie gereed om dit met mekaar te deel nie. Is die vrees vir verwerping sterk genoeg om in die pad van hul geluk te staan?

Dettagli down

Generi Non definito

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/05/2022

Lingua Africano

EAN-13 9781776352340

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Sprokie vir 'n plaaskind"

Sprokie vir
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima