Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Stof

Alettie Van den Heever
pubblicato da Queillerie

Prezzo online:
13,61
14,26
-5 %
14,26

Twintig jaar ná die Hardskip. Dié wat oor is in die Wes-Kaap is gelooi deur die groot honger toe al die oeste misluk het, deur die stof en die gluur van die son. Op Kylemor wonder Ampersand wat geword het van Wakinyan, die swarthaar-man wat als kom deurmekaarroer het. Hier's min vir haar oor ná haar ouma se dood, so sy vat die pad met haar sade. Sy moet vir Wakinyan vind, en sy moet sorg dat die saad nie in Meconium hulle wat alle saad wil beheer se hande val nie, want plantsaad is in 2081 'n streng taboe en Amper se grootste las. Maar juis in Meconium moet sy gaan soek, waar high-tech shit en high-shit tech vennote is. Amper en haar unieke neus wat die groot stof kan deurtas moet haar pad voel-voel baan deur die stank van dié regime. Stof is subtiele toekomsfiksie, avontuurverhaal én 'n aards-poëtiese ontginning van 'n beeldskone anderster Afrikaans. Dié debuut spruit uit 'n cum laude-meestersgraad in kreatiewe skryfwerk onder leiding van Marlene van Niekerk en Willem Anker.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Fantascienza , Fantasy Horror e Gothic » Fantascienza

Editore Queillerie

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 27/08/2018

Lingua Africano

EAN-13 9780795801600

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Stof"

Stof
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima