Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Stoffel in Afrika

Christiaan Bakkes
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
13,20
13,86
-5 %
13,86

Hierdie vyfde bundel oor die wel en wee van Stoffel Mathysen veldkenner, bewaringskundige en safarileier bied 'n nuwe invalshoek en nuwe ervarings. Hoewel hy reeds dekades lank in Suider-Afrika werk, neem sy ekspedisies na Midde-Afrika hom tot in die hart van die ware, ongetemde Afrika. Om skatryk kliënte op die gesogte gorillasafari's in Uganda en Rwanda te begelei, is nie altyd so glansryk soos dit klink nie, maar met sy kenmerkende humor, fyn mensekennis en ironiese kyk maak Stoffel telkens daarvan 'n andersoortige avontuur. Deur dit alles en oor alles heen strek sy gedagtes en gesprekke in 'n durende poging om Afrika te deurgrond. Hierdie verhale volg opnuut 'n kronkelpad deur Stoffel se kleurryke lewe: sy vroeë jare as wildbewaarder en sy werk as soldaat en teenstroper-veldwagter, sy tyd as WWF-beampte in die Kaokoveld, en sy huidige betrokkenheid in Damaraland by die bewaring van swartrenosters. Die leser leer ook die heel persoonlike Stoffel ken, saam met sy geliefde Nina en hulle troeteldiere wat altyd sorg vir 'n krisis of twee!

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Racconti e antologie letterarie

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 08/06/2010

Lingua Africano

EAN-13 9780798153287

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Stoffel in Afrika"

Stoffel in Afrika
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima