Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Stoffel op safari

Christiaan Bakkes
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
12,37
12,97
-5 %
12,97

Vertelkuns soos dié van Christiaan Bakkes is skaars in Afrikaans. Sy nuutste bundel reeds die sesde in die Stoffel-reeks omvat weer eens 'n veelheid fasette van sy lewe in die wildernis van die Kaokoveld en Damaraland. Daar is boeiende diereverhale en hartverskeurende hondeverhale. Daar is die stories van gewone mense sowel as skatryk safarikliënte. Daar is soldateverhale en 'n eenmanrebellie. Daar is boeke, musiek en stukkies geskiedenis uit Afrika, Amerika en Europa. Daar is die navorsingswerk van sy vrou Nina en die avonture van sekerlik die dapperste Jack Russell ooit, Tier met die tien lewens.Sedert die vorige Stoffel-bundel het veral een onderwerp in bewaringskringe op die voorgrond getree: renosterstropery. Bakkes spreek dit aan in drie verhale insigryk, oorwoë én met humor. 'n Verhaal soos "Grense" toon by uitstek hoe hierdie skrywer nie bloot reis- of avontuurvertellings weergee nie, maar dat sy werk transendeer na iets meer, na die diepere betekenis van die ragfyn netwerk van verbintenisse waaruit ons lewe op hierdie planeet bestaan.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/02/2012

Lingua Africano

EAN-13 9780798158824

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Stoffel op safari"

Stoffel op safari
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima