Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Strooisuikerliefde (RLS Bundel)

LAPA Uitgewers
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
6,85

Vars snaaks speels - liefdesverhale wat jou breer laat glimlag!Hierdie omnibus is 'n samestelling van vier RomanzaLiefde-novelles: Soos hout en konfetti Net in stories Gelukkige nommer 13 en Kersie bo-op. Soos hout en konfetti - Jacolet van den Berg Max is banger vir vroue en trou as die duiwel vir 'n slypsteen. Maar sy hart werk oortyd as hy Sandra Sinclair sien. Sy maak hom ongemaklik want hy weet: Sy mag dalk net sy ondergang beteken. Net in stories - Rika Cloete Altyd die strooimeisie nooit die bruid nie. Dt is Maddie Schoeman. Totdat sy een keer opkyk in 'n strooijonker Wynand Raath se mooi o Skielik is liefde nie net vir storieboeke bedoel nie maar ook vir haar. Gelukkige nommer 13 - Corn La CameraHoeveel mislukte afsprake neem dit voor jy meneer perfek ontmoet? N twaalf wou Renate 'n ferm streep trek want die opsies van 'n spiertier tot 'n IT-nerd is maar yl. Maar dalk is dertien haar gelukkige nommer?Kersie bo-op - Bernette Bergenthuin Marcelle se lieflingtante skryf haar in om deel te neem aan die werklikheidsprogram Baas-van-die-plaas. Eers is sy woedend maar nadat sy Basjan Rademan ontmoet het moet sy erken dat haar tante dalk van beter weet.

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa , Romanzi e Letterature » Rosa

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 20/02/2019

Lingua Africano

EAN-13 9780799393590

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Strooisuikerliefde (RLS Bundel)"

Strooisuikerliefde (RLS Bundel)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima