Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Wat gaan deur 'n koerantredakteur se kop as 'n woedende John Vorster hom vroegoggend bel oor kritiese beriggewing? Hoe hanteer hy dit wanneer 'n kabinetsminister een van sy verslaggewers met die vuiste wil bydam? Of as 'n groep regse belhamels 'n politieke nuushond teer en veer? Hoe kry 'n Afrikaanse koerant dit reg om tydens die apartheidsjare volledig oor ANC-beleidstandpunte te rapporteer sonder dat die veiligheidspolisie se sensors ingryp? Harald Pakendorf beantwoord dié vrae, en nog vele meer, in sy herinneringstog deur 'n onstuimige tydperk van Suid-Afrika se geskiedenis. Die grootkoppe van apartheid kon hierdie "liberale" redakteur van Oggendblad (19721979) en Die Vaderland (19801986) met moeite voor hulle oë verdra. Jare nadat Pakendorf John Vorster en P.W. Botha se woedebuie moes trotseer, het hy deur deel te neem aan gesprekke met die ANC tóé nog verban gehelp om die weg te baan vir 'n demokratiese Suid-Afrika. Vandag sal lesers hul koppe in ongeloof skud oor die scenario's wat tydens apartheid se hoogbloei in die voorkamers van politieke mag afgespeel het. Maar vir die politieke base van destyds was Harald Pakendorf sy tyd ver vooruit. Só ver dat hulle hom sonder meer uit sy redakteurstoel verwyder het. 'n Fassinerende, persoonlike terugblik wat sal boei

Dettagli down

Generi Storia e Biografie » Biografie Diari e Memorie » Personaggi storici, politici e militari » Scrittori, poeti e letterati

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2018

Lingua Africano

EAN-13 9781776091188

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Stroomop"

Stroomop
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima