Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die vyftienjarige Paul se passie is vlieghengel. Een oggend gaps hy sy pa se motorboot om op die Vanderkloofdam te gaan hengel. Ongelukkig vir hom sien hy hoe 'n moord gepleeg word en beland hy in die kloue van die einste boewe. Hy word saam met ander jongmense gevange gehou in 'n luukse huis vol gruwels. Uitkomkans is daar nie, maar dinge raak so erg dat hy sy lewe gaan waag om weg te kom.'n Spanningsvolle, meesleurende verhaal waarvan die sentrale tema vele baie aktuele, skrikwekkende realiteite aanraak, nl. mensehandel, kinderpornografie, dwelmhandel en moord. Dit stuur 'n duidelike boodskap uit vir jongmense dat niemand veilig is nie, veral nie wanneer hulle betrokke is by dwelms en prostitusie nie. Maar soos in Paul en Alicia se geval, was hulle net op die verkeerde plek op die verkeerde tyd Paul wat 'n moord aanskou en Alicia wat vir die eerste keer in haar lewe skool bunk omdat sy ontsteld is oor iets wat gebeur het.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 08/04/2019

Lingua Africano

EAN-13 9780624086789

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Sweepslag"

Sweepslag
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima