Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Ter wille van liefde

Susan Olivier
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
7,37

Sy wens sy kon omdraai a Anja kon haar geluk nie glo toe sy die vakature by die HoA Prestasiesentrum in Pretoria in haar inboks sien nie. Dis so reg in haar kraal. Hulle soek 'n fisioterapeut wat deel is van 'n span medici en sportkundiges wat met belowende sportsterre werk. Nie alleen het sy die vereiste kwalifikasies nie, maar sy was in eie reg 'n sportster. Vir jare was sy die junior nasionale vrouetenniskampioen in die land. Dis ook hoekom die Universiteit van KaliforniA haar 'n sportbeurs aangebied het. Helaas het die opkikkerskandaal 'n einde aan haar sportdrome gebring. Die saak is wel in haar guns geskik, maar teen 'n duur prys. Haar dryfveer vir groot tennis is weg, en sy gaan lank aan die regskoste afbetaal. Hierdie is die geleentheid waarna sy soek, en sal haar in staat stel om weer in Suid-Afrika n nuwe begin te maak. Maar toe gaan haar tannie Amelia dood, en sy moet terugkeer na haar geboortedorpie in KwaZulu-Natal, Glenville, om toe te sien dat die boedel afgehandel word. Sy ervaar baie konflik want haar eksverloofde, sy vrou en kind bly in die huis langs haar tannie. Anja het hom en die vrou in n vurige omhelsing betrap weke voor hulle sou trou, en is toe landuit. En nou gaan sy weer Henk se ouer broer, Riekert moet sien. Die man wat altyd met sy broeiende blik en donker oA regdeur haar kon sien ...

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa , Romanzi e Letterature » Rosa

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 05/12/2018

Lingua Africano

EAN-13 9780799391428

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Ter wille van liefde"

Ter wille van liefde
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima