Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Tersia se Namibdiamant

Ida Bester
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
4,34

Tersia se ideale man is die filmster Ryan Gosling. Sy meet elke man wat sy ontmoet aan haar filmheld. Die woestynlandskap van Namibie is die teenoorgestelde van haar lowerryke tuiste in Durban en die teleurstelling toe haar pos by die koffieplek oorbodig word, strook glad nie met haar Hollywood-lewensuitkyk nie. Is die blonde Duitser saam met wie sy later gidswerk doen by die spookdorp Kolmanskop werklik, soos haar oupa en ouma vermoed, 'n diamantsmokkelaar? As dit waar is, draai haar ervarings in die Suid-Afrikaanse buurland al haar lewensverwagtinge op hul kop want die man kom nogal naby aan haar ideale beeld van 'n trouman. Maar Dieter is 'n man van vlees en bloed en al die tekens dui op 'n verhouding tussen hom en Tersia se hospita, Reinet. Wanneer Dieter egter tydens 'n safari na Sesriem en Sossusvlei van die radar af verdwyn, moet Tersia besluit of hy die moeite werd is om voor te veg.

Dettagli down

Generi Non definito

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/11/2020

Lingua Africano

EAN-13 9780639600024

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Tersia se Namibdiamant"

Tersia se Namibdiamant
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima