Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Thomas@omnibus 1 (moord; aqua; skerpioen)

Carina Diedericks-Hugo
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
9,64

Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in diA(c) avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar. 1) Thomas@moord.net: Thomas is nie lus om te trek nie. Veral nie na n grillerige ou Victoriaanse huis nie. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig n spook in die huis is? Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, probeer Thomas die raaisel van die huis oplos ... n raaisel wat hulle in groot gevaar laat beland. 2) Thomas@skerpioen.net: Thomas en Hannes kan nie wag om n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid 'n gevaarlike rekenaarvirus. Hoe ver sal die skurke gaan om die virus terug te kry? 3) Thomas@aqua.net: Thomas-hulle sien uit na n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar Sharky Fortuin ...

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 05/01/2019

Lingua Africano

EAN-13 9780799391862

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Thomas@omnibus 1 (moord; aqua; skerpioen)"

Thomas@omnibus 1 (moord; aqua; skerpioen)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima