Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie)

Carina Diedericks-Hugo
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
11,53
12,06
-4 %
12,06

Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in die avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot 'n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar. 1) Thomas@SMS.net: Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes 'n nagmerrieondervinding in 'n hyser en dan word hy vir 'n week lank geskors omdat hy 'n boelie geslaan het. Om alles te kroon begin 'n reeksmoordenaar paniek saai in Kaapstad ... 2)Thomas@nagmerrie.net: Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur maar dit lyk asof sy net oe het vir een ou - Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie maar Fleur is darem wraggies mooi ... Maar alles is nie pluis nie. Wie is die geheimsinnige man wat agter Fleur aan is? En wat is die nare geheim van Bailey se Bos die plek waar die graadneges gaan kampeer? 3) Thomas@aksie.net: Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om 'n sepiester te wees. Hy het immers 'n rol gekry in Die Malans van Marthaheim - die gewildste TV-reeks ooit! En sy mede-ster is boonop die aantreklike Fleur Vermaak. Maar kort voor lank begin Thomas vreemde dreigbriewe kry ...

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Narrativa di Avventura per bambini e ragazzi » Thriller per bambini e ragazzi , Bambini e Ragazzi » Narrativa » Avventura, giallo, thriller

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 07/01/2019

Lingua Africano

EAN-13 9780799394924

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie)"

Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima