Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...

Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk en oor die beste maak van die hand wat vir jou gedeel is. Toe die kat egter op 'n dag opdaag, begin die lede van Klub Katastrofe se geluk die een na die ander draai. Maar dis net 'n storie... Of ís dit?

TINKA

Tinka McMillan het 'n losing streak, en nie net by die poker-tafel nie. Weens 'n rits verkeerde keuses sit sy nou boonop sonder werk en sonder blyplek. Dan erf sy onverwags 'n verwaarloosde, ou antique shop in die hartjie van Kaapstad 'n antique shop met 'n dakwoonstelletjie en 'n kat en dit wil lyk asof haar geluk begin draai. Gou vind sy egter uit dat dinge nie is soos dit lyk nie. En om alles te kroon, daag die man wat verantwoordelik was vir al haar ongeluk op, haar aartsvyand, die één mens wat sy nooit weer wou sien nie.

LIAM

Liam le Roux is verbaas toe hy uitvind dat die nuwe eienaar van die antique shop Tinka McMillan is. Dié Tinka McMillan oor wie hy al jare lank skuldig voel. Miskien, as hy haar help, kan dit juis die closure wees wat hy nodig het om te kan aangaan met sy lewe, om die leisels van die familiebesigheid te kan gaan oorneem en uiteindelik daardie ring te gaan koop. As Tinka net nie so hardkoppig was nie en as die twee van hulle net nie alewig vasgesit het nie... Is dit Liam se skuldgevoel wat hom laat teruggaan vir nóg of is dit iets anders?

KLUB KATASTROFE: TINKA is die eerste boek in Anna Emm se Klub Katastrofe-reeks. Weens volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei » Rosa , Passione e Sentimenti » Romanzi rosa

Editore Anna Emm Publishers

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 24/08/2018

Lingua Inglese

EAN-13 1230002497112

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Tinka"

Tinka
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima