Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Toorbos

Dalene Matthee
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
13,82
14,49
-5 %
14,49

Toorbos is n bosromanse. Dit is die storie van n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur n man, Johannes, n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena "afgetrou" met hom, en moet sy n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hiërargie in te neem. Die wêreld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar n mistieke ervaring moontlik dit is die soort vervoering wat Karoliena soek terwyl die dorpsbestaan aan n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes baie ouer as sy en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar "iewers, iewers iets verskriklik verkeerd" is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: "wies-jy, wies-jy".

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/01/2003

Lingua Africano

EAN-13 9780624066101

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Toorbos"

Toorbos
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima