Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Trompie die dromer (#5)

Topsy Smith
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
6,04

Die Boksombende word bedreig deur 'n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. Sy hare is gekam, sy hemp ingesteek en sy kouse opgetrek. Die bende belê 'n spesiale vergadering om hierdie saak te bespreek hoe durf Trompie 'n meisie se geselskap bo hulle s'n verkies? Hul leier laat hom egter nie voorsê nie, maar gelukkig vir sy bende ontdek hy baie gou dis duur om 'n meisie aan te hou en sê haar een aand ná 'n dans by die skool af. Nou kan die Boksombende weer saam dinge doen soos om perskes te steel en na spookstories te luister. Die jaarlikse interskole atletiekbyeenkoms is om die draai en Trompie wil vreeslik graag spykerskoene hê sodat hy soos 'n ware wenner kan hardloop. Hy gaan 'n ingewikkelde ruiltransaksie met een van sy klasmaats aan en moet op die groot dag eers vuisslaan met 'n leerder van 'n ander skool wat hom gedurende 'n resies pootjie voordat hy uiteindelik met sy eer ongeskonde uit die stryd kan tree.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154598

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Trompie die dromer (#5)"

Trompie die dromer (#5)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima