Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Trompie die held (#9)

Topsy Smith
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
6,04

Trompie en Rooie sien nie kans vir 'n aardrykskundetoets nie en besluit om die klas te bank. Dit lei egter tot twee baie seer sitvlakke! Ons held lees in 'n tydskrif wat die kenmerke is van 'n mens wat 'n skitterende sukses in die lewe is. Hy voel hy beantwoord aan al die vereistes, behalwe miskien dat hy effens meer beleef teenoor ander mense kan wees. Nou ontgeld sy arme familie en vriende dit hy is só vriendelik en bedagsaam dat almal wens die ou Trompie wil eerder weer terugkom. Rooie daag die Boksombende se Grootkaptein uit om ná donker vir 'n uur alleen in die spookhuis op die bult buite Kwaggaberg te bly en Trompie loop meer as net 'n spook daar raak. 'n Wêreldberoemde toneelgeselskap kom voer 'n drama in die dorp se kerksaal op en Trompie besluit dis tyd dat hy en sy manskappe aan 'n bietjie kuns en kultuur blootgestel word hy kry natuurlik soos gewoonlik baie meer as wat hy te wagte was!

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154628

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Trompie die held (#9)"

Trompie die held (#9)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima