Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Trompie die mooi seun (#10)

Topsy Smith
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
6,04

Dis die begin van die lang Desembervakansie. Trompie en Blikkies pas die haarkapper se winkel op en die Boksombende se Grootkaptein waag sy hand aan 'n laerskoolseun se mooi lokke met rampspoedige gevolge! 'n Identiese drieling kom vir 'n week by Dawie-hulle kuier en hierdie meisies gee die Kwaggabergers behoorlik opdraand. Hulle skeer gedurig gek met die seuns en stof hulle uit in al wat 'n kompetisie is. Trompie en sy vriende ontmoet 'n bedlêende seun en maak geld bymekaar om vir hom 'n spesiale present te koop. Hulle hoor daar is 'n skrale kans dat hul nuwe vriend weer sal kan loop, maar dan moet 'n beroemde chirurg op hom opereer. Die probleem is, só 'n operasie sal derduisende rande kos en die seun se ma het skaars genoeg geld om vir hulle kos te koop. Ons sproetgesigheld besluit dis tyd om weer met een van sy vindingryke planne vorendag te kom

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154673

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Trompie die mooi seun (#10)"

Trompie die mooi seun (#10)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima