Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Trompie die rugbyreus (#12)

Topsy Smith
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
6,04

Die dominee betrap die Boksombende wanneer hulle weer kattekwaad met sy mak bobbejaan wil aanvang en gee vir hulle 'n sweterige werkie in die pastorie se agterplaas. Trompie se suster staan op trou en hy dink skielik hy weet alles van die liefde af. Hy en sy vriende het baie pret op Anna se troudag, maar wanneer die gaste begin dans, beland ons held hierdie keer onskuldig! amper in groot moeilikheid. Die lewe op Kwaggaberg is nooit vervelig nie: Dawie koop 'n muntstuk waarmee jy mense poetse bak, Rooie kry ontsaglik tandpyn en Trompie verbeel hom hy is 'n galante heer. Maar dan begin die rugbyseisoen by die skool en die Springbokke speel boonop in 'n internasionale toetsreeks. Nou draai die seuns se lewens net om een ding hul gunstelingsport. Min weet hulle watter groot verrassing en eer daar nog op hulle wag. Ons held gaan die kans kry om vir almal te wys hy is 'n ware rugbyreus!

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154680

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Trompie die rugbyreus (#12)"

Trompie die rugbyreus (#12)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima