Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Trompie die sakeman (#16)

Topsy Smith
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
6,04

Trompie gebruik sy vaardighede as entrepreneur om 'n sakeplan vir 'n snoepwinkel by die skool op te stel. Die Boksombende moet elkeen geld bydra om hierdie besigheid op die been te kry en is allesbehalwe beïndruk met hul Grootkaptein wanneer sake nie so vlot verloop soos hy hulle belowe het nie. Selfs Dawie se poging om die snoepie van ondergang te red misluk en die vier vriende sit met hul hande in hul hare. Wanneer Trompie 'n onervare onderwyser 'n poets bak met 'n pratende pop kry hy 'n briljante ingewing vir 'n nuwe sakeonderneming. Maar wie sal vir die sproetgesig en sy vriende geld leen en wie sal by hulle wil koop nadat die snoepie so 'n mislukking was? Ons held is egter vasbeslote om te bewys hy is 'n sakeman van formaat en niemand het hom nog ooit van stryk gebring as hy eers ordentlik op dreef is nie!

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154697

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Trompie die sakeman (#16)"

Trompie die sakeman (#16)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima