Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Trompie die sportman (#19)

Topsy Smith
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
6,04

Die Boksombende se Grootkaptein kom voor 'n krisis te staan. Die rugbyseisoen is om die draai en Gerrit Moerdyk, 'n seun met wie hy nog nooit klaargekom het nie, sĂȘ vir almal hulle moenie weer vir Trompie as hul spankaptein kies nie. Volgens Gerrit is Trompie 'n selfsugtige speler en is dit sy skuld dat hulle nie verlede jaar die beker gewen het nie. Dit lei tot 'n grootskaalse verkiesingsveldtog waarin ons held en sy vriende alles moet uithaal om sy naam in ere te herstel en almal te oortuig dat hy 'n waardige kaptein is. Die Grootkaptein dink self 'n gevatte slagspreuk uit om stemme te werf: "Hompie Kedompie stem vir Trompie!" Kwaggaberg se sproetgesig kan sy geluk nie glo wanneer sy rugbyheld in die dorp opdaag nie. Hy kry die kans om van aangesig tot aangesig met die beroemde Springbok te gesels en handige wenke te kry en word selfs na 'n toetswedstryd uitgenooi. Maar Trompie moet natuurlik eers 'n struikelblok of twee oorkom nie dat dit ooit vir hom 'n probleem is nie!

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154123

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Trompie die sportman (#19)"

Trompie die sportman (#19)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima