Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Trompie die waaghals (#18)

Topsy Smith
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
6,04

Trompie en Rooie kom weg met 'n waarskuwing wanneer hulle resies jaag deur by die skool se traprelings af te gly. Dan daag hulle die noodlot verder uit deur met die interkomstelsel te peuter. Hulle bak die leerders in hul klas 'n lekker poets, maar dit boemerang ongelukkig op hulle! Trompie leen 'n waterpistool om sy klasmaats mee te skiet. Wanneer die pistool spoorloos verdwyn, moet hy uitvind wie dit gegaps het. Die sproetgesig kry 'n briljante idee om die skuldiges te vang met die hulp van sy getroue hond Boesman. Die Boksombende is nie lus om die kort vakansie op Kwaggaberg deur te bring nie. Hulle wil vir 'n verandering see toe gaan of op 'n plaas gaan kuier, maar die kanse vir so 'n wegkomkans is skraal of is dit? Ons held wys weer eens wat in hom steek wanneer hy homself met twee dapper dade oortref. Hy red 'n hulpelose meisietjie en reken af met 'n gevaarlike bende smokkelaars.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154130

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Trompie die waaghals (#18)"

Trompie die waaghals (#18)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima