Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Tussen heinings

Corlia Fourie
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
14,76

Elize is artikelredakteur by 'n nuwe tydskrif. Sarita is verhaalredakteur. In 'n tyd van misdaad en misverstand, van vervreemding en verval, probeer hulle sinvol leef en werk in voorstedelike Johannesburg. Hulle lewens is nou verweef met diƩ van jonger joernaliste. Langs Elize en haar tienerdogter, Michelle, woon Tom, 'n ouer man wat die dood van sy vrou verwerk. Dan is daar ook Welcome wat tussen hulle swerf. Toenemende geweld ontsien geen heining nie en word 'n wurggreep wat dreig om alles en almal te vernietig. Tussen heinings is aktueel. Die agtergrond is alledaags, bekend. Die karakters van Elize, wat haarself in elke situasie kan en moet handhaaf, tot Welcome, wat met soveel hoop na Suid-Afrika gekom het bly in die geheue geprent. Dit is Corlia Fourie se vierde roman.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 06/08/2015

Lingua Africano

EAN-13 9780624074779

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Tussen heinings"

Tussen heinings
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima