Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Vakansiepret 3: Die Kolwyntjie-kompetisie

Theresa van Baalen
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
6,16

'n Kompetisie vir meesterbakkers op Duinebaai! Jana en Alisha sien mekaar net wanneer hulle gesinne vakansie hou op Duinebaai. En hierdie vakansie beloof om baie opwindend te wees. Alisha kry 'n pamflet wat 'n kolwyntjie-kompetisie aankondig. Dit maak almal opgewonde - selfs vir Jana se jonger boetie Tiaan - en Jana en Alisha oefen sommer reeds voor die kompetisie hoe om kolwyntjies te bak. By die kompetisie verloop dinge nie so seepglad nie. 'n Kat wat gejaag word deur 'n hond storm by die kompetisie in en voor enige iemand kan keer, is die deelnemers se kolwyntjies op die vloer. Gelukkig kan Jana en Alisha die kompetisie red ... Skielik lyk dit of vandag die beste dag ooit gaan word!

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Narrativa di Avventura per bambini e ragazzi » Thriller per bambini e ragazzi , Bambini e Ragazzi » Narrativa » Avventura, giallo, thriller

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 07/01/2019

Lingua Africano

EAN-13 9780799394023

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Vakansiepret 3: Die Kolwyntjie-kompetisie"

Vakansiepret 3: Die Kolwyntjie-kompetisie
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima