Hierdie boek neem jou op 'n staptog deur die lewe van 'n Militaris, een wat later in sy lewe tot die bediening toegetree het. Hierdie verhale is inspirerend, soms met 'n traan en 'n glimlag vermeng. Wie sou kon dink dat die bediening soveel humor kan hĂȘ!!