Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Na 'n paar sluipmoorde stel die Polisie, baasspeurder, Luitenant-kolonel Riaan Els, aan om die ondersoek te hanteer. Hy word bygestaan deur Sersant
Lienkie Delport.
Lyke word oral in die strate van Kaapstad gevind en almal het iets in gemeen. Hulle is almal Rastafariƫrs en Jamaikane. Die verdagte is genadeloos en
baie effektief, maar enige misdadiger maak een of ander tyd 'n fout. Riaan en Lienkie moet net hul oƫ oophou en die fout identifiseer om hom aan te
keer.
Riaan is baie effektief en Lienkie is bang vir hom. Sy het gehoor hoe streng hy is. Hy behandel haar egter soos 'n vrou van die eerste dag af.
Die misdadiger ken die denkwyse van die Polisie. Dit is ook nie net misdadigers alleen wat foute maak nie.

Hierdie elektroniese boek is die interaktiewe weergawe en bevat beide die Erotiese weergawe (seks word beskryf) en Romantiese weergawe (Seks word nie
beskryf nie). Volg net die instruksies om te kan kies wat u wil lees.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir , Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir

Editore Johan Crous

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 01/01/2017

Lingua Africano

EAN-13 9781370368464

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Vergelding"

Vergelding
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima