Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Versamelde werk - Sheila Cussons

Sheila Cussons
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
16,21
16,99
-5 %
16,99

Sheila Cussons (1922 2004) het bykans 'n duisend gepubliseerde gedigte in Afrikaans geskryf. Gestaltes 1947 is ingesluit in hierdie werk en daarin gee sy op liriese wyse uiting aan die geesteswêreld van die fantasieryke kind, wat met verwondering kennis neem van die wêreld en veral sy natuur en veelvuldige bewoners, werklik en verbeeld. So gee sy gestalte aan haar innerlike, met die eindelik besef dat werklik onthou onmoontlik is en dat die mens deel vorm van die groot onthou, slegs een klein bewussyn in die groot geheue. Hierdie prosa gee aanduiding van Cussons se kreatiewe gebruik van die sintuie en verbeelding, wat met poëtiese taal weergegee word.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Poesia

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 14/04/2017

Lingua Africano

EAN-13 9780624078203

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Versamelde werk - Sheila Cussons"

Versamelde werk - Sheila Cussons
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima