Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
4,92

Na 'n traumatiese voorval met haar eks, verlang Erika na 'n ver plek waar mense haar veilig sal laat voel. Sy besluit om rus vir haar siel te gaan soek by haar familie in Santorini. Sy't skaars haar voete op die eiland gesit toe sy hom sien: 'n Griekse god met 'n lenige lyf, bree skouers en donker oe. Hy is die mooiste man wat sy nog in lewende lywe gesien het, en hy straal manlikheid uit. Paul Michelakis is die kroonprins van die Atlantis-fortuin. Dit gaan egter meer as geld en die vooruitsig op 'n volmaakte toekoms verg om Erika se liefde en vertroue te wen, want sy is nou half bang vir mans. Boonop gaan Cristina Vassiliou en diƩ se ryk familie ook nie sommer terugstaan vir 'n onbekende blondine nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 06/01/2018

Lingua Africano

EAN-13 9780624084587

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Vlug na Santorini"

Vlug na Santorini
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima