Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Vrese van 'n jong moeder

Dr. Gilbert Adimora
pubblicato da Gabriel Agbo

Prezzo online:
1,99

Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van 'n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is.

Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte.

Babas is veronderstel om 'n gewensde geskenk van God te wees en 'n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, 'ou vrou stories',mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings.

Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik 'n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur 'n Pediater of 'n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring 'n gewensde verligting en 'n ontspanne omgewing in die huis.

'n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie.

Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas 'n gesonde begin geniet. Dit is 'n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorteer is deur mense wat weet wat om te doen. Ek glo dat hierdie informasie ook sal help om die gebeurtenis van siekte (morbiditeit) en sterftes (mortaliteit) in hierdie ouderdoms groep te verminder wanneer meer ouers wee twat om te doen en dan hierdie kennis gepas toepas. Moeders sal ook minder angs ervaar , veral omdat sommige moeders hoë bloeddrukke ervaar na geboorte. Enige kennis en ingryppings wat minder angs sal bring gedurende hierdie tydperk moet daarom baie welkom wees.

Dettagli down

Generi Scienza e Tecnica » Medicina , Famiglia Scuola e Università » Famiglia e Figli » Relazioni interpersonali

Editore Gabriel Agbo

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 11/12/2017

Lingua Africano

EAN-13 9781547501885

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Vrese van 'n jong moeder"

Vrese van
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima