Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Niemand spreek haar as Nicola de Wee aan nie. Vir Blackie, die kollega in wie se plek sy telkens bevorder word, is sy "ounooi"; vir Peters, wat onredbaar beenaf op haar is, is sy "kaptein"; haar priestervriendin Sally noem haar "Nic". Dis net die Khayelitsha-stasiebevelvoerder vir wie sy "kaptein De Wee" heet. Die nag toe hulle na 'n brandende voertuig uitgeroep word, kon kaptein De Wee nie droom dat dit Thandi se motor is nie, dat sy later haar grusaam verminkte lyk sou moes uitken, en watter verreikende uitwerking die moord op haar vriendekring sou hĂȘ nie. Allermins dat sy uiteindelik die ondersoek na die moord sou moes lei. Maar om die agt moordenaars op te spoor en hul motief te ontrafel, is nie die enigste uitdaging waarvoor Nicci in hierdie ongewoon verweefde misdaadroman staan nie. Sy het self 'n geheim wat sy slim verdoesel. Tot die aand dat sy en Blackie en Peters 'n potjie maak.

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/02/2013

Lingua Africano

EAN-13 9781415205327

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Vuilspel"

Vuilspel
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima