In hierdie storieboek vertel Wendy Maartens n paar van die lekkerste volksverhale uit ons Afrika-diereryk, op haar kenmerkende toeganklike manier. Die 25 stories is perfek vir voorlees en selflees en is n besliste moet-hAitem op elke kind se boekrak!