Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Wee van my Drome

Lukas Engelbrecht
pubblicato da Lukas Engelbrecht

Prezzo online:
1,87

Ons almal het sekere drome wat soms uitwerk maar soms ook nie.

In hierdie bundel kom van my drome te sprake maar ook drome wat ek my verbeel ander koester.

Soms verwar ek my drome of, sal ek sĂȘ, dagdrome, met verbeeldingsvlugte oor wat kon wees of nog mag wees. Soos ons almal maar doen.

Hierin sal jy vind, 100, van die ongeveer 800 gedigte wat ek tot dusver geskryf het.

Hoekom ek hierdie 100 gedigte gekies het is omdat 'n baie goeie vriend van my vir dit gevra het. Nadat hy my bedank het omdat van hierdie gedigte hom gedra het deur sy vrou se afsterwe, volgens hom.

Daarom het ek gedink dat daar nog mense is wat baat kan vind by van my gedigte.

Geniet hierdie gedigte en laat weet my indien dit jou enigsins kon help.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Poesia

Editore Lukas Engelbrecht

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 13/06/2016

Lingua Inglese

EAN-13 1230001177930

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Wee van my Drome"

Wee van my Drome
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima