Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Weefselsoute vir Heilsaamheid

Margaret Roberts
pubblicato da Random House Struik

Prezzo online:
9,04
10,31
-12 %
10,31

Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. Weefselsoute ook bekend as sel- of biochemiese soute is 'n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Dié soute word in die natuur in die aarde se gesteentes en grond aangetref en kom natuurlik voor in gewasse wat organies in mineraalryke grond gekweek is. Maar met die vinnige tempo van die moderne lewe en die tydbesparende gemors- en geprosesseerde kos wat ons geneig is om te eet, ontbreek dit in ons liggame en word ons vatbaar vir'n wye reeks kwale. Margaret Roberts deel in hierdie boek haar uitgebreide ervaring van hoe om die dieet met weefselsoute aan te vul en hoe dit nie net goeie gesondheid bevorder nie, maar ook spesifieke kwale behandel in die vorm van 'n tablet wat maklik is om te neem of deur middel van druppels. Margaret beklemtoon dat dit ook belangrik is om baie vrugte, groente en kruie ryk aan die bepaalde minerale te eet, en die name daarvan verskyn in elke hoofstuk. Weefselsoute is binne almal se bereik omdat hulle goedkoop en geredelik by apteke oral in die land beskikbaar is. Dit is die natuur se manier om 'n moeë, afgematte liggaam weer blakend gesond te maak en wakker en positiewe denke te herstel.

Dettagli down

Generi Scienza e Tecnica » Medicina

Editore Random House Struik

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 26/02/2013

Lingua Africano

EAN-13 9781775840497

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Weefselsoute vir Heilsaamheid"

Weefselsoute vir Heilsaamheid
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima