Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

As 'n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regering­sluipers haar 'n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe. Wat hulle haar nie sê nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad die Untouchables se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel. Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek. Krista is 'n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Dié oorlog slaan orals uit tot in haar agterplaas. Dan wag 'n geheime agent haar in, skietding in die hand.

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Narrativa di Avventura » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Avventura » Gialli, mistery e noir

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 19/05/2015

Lingua Africano

EAN-13 9781415206362

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Woes"

Woes
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima