Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Wraak van die Woestyn

Meiring Fouche
pubblicato da Pieter Haasbroek

Prezzo online:
0,00

WRAAK VAN DIE WOESTYN - SAHARA AVONTUUR REEKS

'n Patrollie van die Franse Vreemdelegioen bly drie dae langer weg as wat beplan was. Dan daag hulle onverwags by fort Dini Salam op, vasgemaak bo-op perde en so erg gemartel en geskend dat nie een van hulle meer lank lewe nie. Die blond Suid Afrikaner wat hulle vergesel het, het egter nie saam teruggekom nie. Hy is ook deur El Karima weggevoer na Doetra, die hoofstad van die Doelaks, om daar te gaan sterf op die heuwel van die berg arende. Teuns slaag daarin om met behulp van 'n ou vriend te ontsnap, maar nie voor hy die Doelaks se heilige Swaard van Doetra steel uit die paleis van El Karima nie.

Intussen kry die bevelvoerders in Dini Salam opdrag van die Opperbevel in Frankryk dat hulle nou vir eens en altyd moet ontslae raak van die wit heks, El Karima, blanke vorstin van die Doelaks. Kaptein D'Arlan lĂȘ 'n fantastiese plan voor aan kolonel Le Clerq. Dit is 'n gewaagde, maar uiters briljante plan wat die Legioen nog nooit vantevore toegepas het nie. Met slegs sestig man tot sy beskikking, slaag hulle daarin om die eerste Doelak patrollie maklik te oorwin. Dan stuur El Karima vyfhonderd Arabiere wat die patrollie gou omsingel, maar net nie kan oorwin nie.

Teuns Stegmann word gou weer gevange geneem, maar een van die natuur se kragtigste verskynsels gee hom die geleentheid om weereens te kan ontsnap. Hy kom later af op die Franse patrollie wat deur tweeduisend Doelaks aangeval word. Kaptein D'Arlan se patrollie se water en patrone is bykans op en staar hulle 'n totale uitwissing in die gesig. Dan doen Teuns Stegmann iets op sy eie, so onverwags en so ongelooflik dat dit almal totaal onkant vang en groot chaos veroorsaak in die woestyn

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Narrativa di Avventura , Romanzi e Letterature » Avventura

Editore Pieter Haasbroek

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 23/01/2022

Lingua Africano

EAN-13 9781928498032

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Wraak van die Woestyn"

Wraak van die Woestyn
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima