Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gesê: "Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink." Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie 'n onblusbare liefde vir die spel rugby geleer het. Volg Wynie Strydom se pad van die klein dorpie Graskop in Mpumalanga tot by sy kantoor, as spanbestuurder van die Blou Bulle, wat op die A-veld van Loftus uitgekyk het. Wynie was vir 38 jaar betrokke by Blou Bul-rugby en sy toewyding, harde werk en fokus op tradisies het gehelp om van die Bulle een van die beste rugbyspanne in die wêreld te maak. Dis ook 'n verhaal van ongeëwenaarde vriendskappe en lojaliteit, van hoogtepunte en hier en daar 'n laagtepunt op die rugbyveld, van heerlike tye maar ook donkerblou dae. Wynie: My bloed is blou is 'n boek vol heerlike rugbystories, maar ook staaltjies vanaf die kantlyn. 'n Boek wat geen rugbyliefhebber, ongeag vir watter span jy skree, sal kan neersit nie.

Dettagli down

Generi Sport » Atleti e personaggi dello sport , Storia e Biografie » Biografie Diari e Memorie » Sportivi

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2015

Lingua Africano

EAN-13 9781770227712

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Wynie"

Wynie
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima